TYDLYN
SPYSKAART
KONTAK
As jy enige vrae het, moet asb nie die bruid en bruidegom bel nie.
Gebruik hierdie vorm of skakel vir Kevin, die troubeplanner by 060 011 0909
TROUGESKENKE
Wil jy graag vir ons ietsie gee?
Ons spaarvarkie is baie honger en waardeer enigiets wat in sy rigting kom...
VENUE
Monte Bello Estate - Bloemfontein
The seremonie begin om 15:30 op 22 Okt 2022
AKKOMMODASIE
Hier is 'n lys van plekke wat ons sal aanbeveel om by te bly.
Tafelkop Plaas, Vaalbank, Suid Straat, Bloemfontein
072 405 2257
https://www.montebelloestate.co.za
H/v James Scott Straat & Generaal Dan Pienaar Weg, Westdene, Bloemfontein
051 444 6688
http://www.city-living.co.za/
67 Kenneth Kaunda Weg, Helicon Heights, Bloemfontein
051 436 1207
https://atthevilla.co.za/
VIR DIE KINDERS
Springkastele en “soft play” sal beskikbaar wees vir kinders (onder 12 jaar oud) met toesig ten alle tye.
‘n Privaat kamer vir mammas met babas sal ook beskikbaar wees gedurende die seremonie en onthaal.
- Indien julle ‘n geskenklys het, stuur asb die besonderhede vir ons.
- As julle verkies dat gaste eerder geld gee, kan ons iets bysit soos die voorbeeld hierbo by “Trougeskenke”.
- Sekere paartjies verkies om nie kinders by die troue toe te laat nie. Laat weet ons asb wat julle besluit is, sodat ons dit ook op die blad kan bysit.